In die spore van Barnabas

  • Published on
    24-Jan-2016

  • View
    112

  • Download
    0

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Pinkster 2011. In die spore van Barnabas. Gevorm deur die Gees met geestelike gewoontes. 5/6 Barnabas die Brugbouer - Handelinge 11:19-24a Die Heilige Gees skuif grense deur die getuienis van gewone mense 6 /6 Barnabas die Bemagtiger - Handelinge 11:24b-30 - PowerPoint PPT Presentation

Transcript

  • In die spore van BarnabasGevorm deur die Gees met geestelike gewoontesBarnabas was n goeie man, vol van die Heilige Gees en met n vaste geloof Hand 11:24 Pinkster 20115/6 Barnabas die Brugbouer - Handelinge 11:19-24aDie Heilige Gees skuif grense deur die getuienis van gewone mense 6/6 Barnabas die Bemagtiger - Handelinge 11:24b-30Die Heilige Gees sorg vir ander deur ons omgee 7/6 Barnabas die Bedienaar - Handelinge 13:1-12n Gestuurde gemeente leef deur gebed en getuienis8/6 Barnabas die Beledigde- Handelinge 13:13-52Die Heilige Gees gee die ewige lewe deur ons getuienis9/6 Barnabas die Bewonderde - Handelinge 14:1-20n Nederige lewenstyl kies die pad van dienslewering, nie magsvertoon10/6 Barnabas die Beskermer - Handelinge 14:21-28Die Heilige Gees skep n gemeenskap waarbinne geloof tot sy reg kom 11/6 Barnabas die Besluitnemer - Handelinge 15:1-35Die Heilige Gees leer ons onderskei deur getuienisse en die Bybel 12/6 Barnabas die Begeleier - Handelinge 15:36-41 Die Heilige Gees sen mense deur ons lewenspraktyke Elke aand om 19:00 by die NG Kerk Putsondergat, Eerstelaan 12.Bring n pen en skryfboek. Kom geniet n koppie tee na die tyd.

  • In die spore van BarnabasGevorm deur die Gees met geestelike gewoontesBarnabas was n goeie man, vol van die Heilige Gees en met n vaste geloof Hand 11:24 Pinkster 2011Elke aand om 19:00 by die NG Kerk Putsondergat, Eerstelaan 12.Bring n pen en skryfboek. Kom geniet n koppie tee na die tyd.5/6 Barnabas die Brugbouer - Handelinge 11:19-24aDie Heilige Gees skuif grense deur die getuienis van gewone mense 6/6 Barnabas die Bemagtiger - Handelinge 11:24b-30Die Heilige Gees sorg vir ander deur ons omgee 7/6 Barnabas die Bedienaar - Handelinge 13:1-12n Gestuurde gemeente leef deur gebed en getuienis8/6 Barnabas die Beledigde- Handelinge 13:13-52Die Heilige Gees gee die ewige lewe deur ons getuienis9/6 Barnabas die Bewonderde - Handelinge 14:1-20n Nederige lewenstyl kies die pad van dienslewering, nie magsvertoon10/6 Barnabas die Beskermer - Handelinge 14:21-28Die Heilige Gees skep n gemeenskap waarbinne geloof tot sy reg kom 11/6 Barnabas die Besluitnemer - Handelinge 15:1-35Die Heilige Gees leer ons onderskei deur getuienisse en die Bybel 12/6 Barnabas die Begeleier - Handelinge 15:36-41 Die Heilige Gees sen mense deur ons lewenspraktyke

  • In die spore van BarnabasGevorm deur die Gees met geestelike gewoontesBarnabas was n goeie man, vol van die Heilige Gees en met n vaste geloof Hand 11:24 NG Kerk Putsondergat Pinkster 20113/6 Barnabas die Bemoediger - Handelinge 4:32-37Die Heilige Gees versprei die evangelie deur vrygewigheid 4/6 Barnabas die Borg - Handelinge 9:26-31Die Heilige Gees skep veilige ruimtes deur gasvryheid 5/6 Barnabas die Brugbouer - Handelinge 11:19-24aDie Heilige Gees skuif grense deur die getuienis van gewone mense 6/6 Barnabas die Bemagtiger - Handelinge 11:24b-30Die Heilige Gees sorg vir ander deur ons omgee 7/6 Barnabas die Bedienaar - Handelinge 13:1-12n Gestuurde gemeente leef deur gebed en getuienis8/6 Barnabas die Beledigde- Handelinge 13:13-52Die Heilige Gees gee die ewige lewe deur ons getuienis9/6 Barnabas die Bewonderde - Handelinge 14:1-20n Nederige lewenstyl kies die pad van dienslewering, nie magsvertoon nie 10/6 Barnabas die Beskermer - Handelinge 14:21-28Die Heilige Gees skep n gemeenskap waarbinne geloof tot sy reg kom 11/6 Barnabas die Besluitnemer - Handelinge 15:1-35Die Heilige Gees leer ons onderskei deur getuienisse en die Bybel 12/6 Barnabas die Begeleier - Handelinge 15:36-41 Die Heilige Gees sen mense deur ons lewenspraktyke

    Hierdie flyer is vir gemeentes wat nie die volle 10 dae reeks volg nie.

    Kies die temas wat julle gaan behandel en voeg dit by die gepaste datums. Om die teks te laat pas in die blokkie, in Powerpoint 2007 en hor, highlight die teks, regsklik, klik op font. Klik op die Character Spacing tab. Nou kan jy die teks expand of condense sodat dit in die blokkie inpas en visueel gemaklik op die oog is.

    Die blokkie onder die temas kan gebruik word om enige ekstra inligting, soos die gemeente se adres, in te sit. Onthou om dit te verander!

    Jy kan die flyer A5 grootte druk, dus 2 per bladsy. Een opsie is om twee A4 bladsye uit PowerPoint te druk en dit dat te verklein wanneer jy dit kopieer, maar die prent se kwaliteit gaan verswak. Jy kan ook klik op file, Save As. By Save as type klik op JPEG File Interchange Format. Dit save die slide as n prent. Dan kan jy dit verklein soos enige ander prent en vanuit die program van jou keuse druk. *Hierdie flyer is vir gemeentes wat nie die volle 10 dae reeks volg nie.

    Kies die temas wat julle gaan behandel en voeg dit by die gepaste datums. Om die teks te laat pas in die blokkie, in Powerpoint 2007 en hor, highlight die teks, regsklik, klik op font. Klik op die Character Spacing tab. Nou kan jy die teks expand of condense sodat dit in die blokkie inpas en visueel gemaklik op die oog is.

    Die blokkie onder die temas kan gebruik word om enige ekstra inligting, soos die gemeente se adres, in te sit. Onthou om dit te verander!

    Jy kan die flyer A5 grootte druk, dus 2 per bladsy. Een opsie is om twee A4 bladsye uit PowerPoint te druk en dit dat te verklein wanneer jy dit kopieer, maar die prent se kwaliteit gaan verswak. Jy kan ook klik op file, Save As. By Save as type klik op JPEG File Interchange Format. Dit save die slide as n prent. Dan kan jy dit verklein soos enige ander prent en vanuit die program van jou keuse druk.

    *Onthou om die gemeente se naam bo-aan die flyer te verander!

    *