InRat 20 Oktober 2013

  • Published on
    29-Mar-2016

  • View
    263

  • Download
    0

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Rapport se motorbylaag

Transcript

  • InRatBylae tot Rapport 20 Oktober 2013

    Kia Cerato word jonk en jeukerig 4

    Wat bied n woonwavan R780 000? 9

    Ons ry HDse jongsteoorlogskepe 11

    Suzuki GV wyshakskeen opHakskeenpan10

    Johannesburgse Motorskou

    Skouspelvan staal

    Honda NSX

    VW Cross Coup

    Kia Koup

    BMW X4

    Mazda6

    Mahindra Reva E20

  • 2 InRat 20 Oktober 2013| | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | |

    InRatRedakteurJustus VisagieEpos: justus.visagie@media24.comTel: 021 406 3226

    AdvertensiesAttie BekkerEpos: attie.bekker@media24.comTel: 011 713 9545

    Op Saterdag 23 November gaan die Midvaal-renbaan, Digi-tal Car World en Powerflow Exhaust Edenvale makietiehou. Die laaste byeenkoms van die Noordelike reekskampi-oenskap word gehou, maar saam met die baanren-aksie vinddie Rev Fest plaas. Bring jou pronkstuk, stel hom ten toon indie Poets en Pronk-afdeling, of laat sy enjin brul. As jy diebeoordelaars (en die toeskouers) bendruk, kan jy met n lek-ker prys wegstap!Tussendeur kan toeskouers die volgende wedrenne geniet:

    Silvercup, Imperial Modified Production Cars, Imperial SuperSaloons (al drie vol motors wat so woes is dat hulle in geenander kampioenskap toegelaat kan word nie), Comsol VWChallenge vir die Golf- en Polo-aanhangers, Inex Legends,Midvaal Historiese Renmotors en die enkelsitplekker FormulaMonoposto-renne.Kom geniet n dag propvol pret, pragmotors en opwinden-

    de motorsport vir net R50 per persoon, met gratis toegangvir kinders jonger as 16 jaar. Midvaal is naby Vereeniging enMeyerton. Die GSP-kordinate is S26 36.911 / E28 03.624.0 016 364 1277.

    Kom deel in diebrullende aksieop Midvaal

    Dis weer tyd vir vuisslaanDie maande het verby gevlieg endis weer tyd vir die SuidAfrikaanse Motorskrywersgilde om een motoruit te sonder as die beste ryding watdie afgelope jaar bekend gestel is.Teen die tyd dat InRat drukpers toe

    is, was slegs die halfeindfinaliste reedsbekend. Maar gister, op 19 Oktober, isdie nege finaliste bekend gemaak (nadat InRat reeds gedruk is). Ons weetnie wie hulle is nie, maar onder hullesal die volgende sterk kandidate tel,glo ons: Audi A3 Sportback 1.4, FordFiesta ST, Kia Cerato, Lexus IS, MercedesBenz A 220 CDI, Peugeot 208 GTi, VW GolfGTi en Volvo V40.Verlede jaar se wenner was die Porsche Boxster

    n omstrede keuse omdat eienaarskap van di(soort) motor buite die bereik van die meeste motoriste is en die Boxster nie in groot getalle verkoop nie. Dis ironies, omdat die Boxster, teen sowat R656 000, oor die algemeen goedkoper is aseen van SuidAfrika se topverkopers, die Land Rover Discoverydiesel.Nog iets wat sommige lede van die publiek die

    harnas in jaag, is dat n duur motorsoos die Boxster met n motor vanbyvoorbeeld R150 000 kan meeding.InRat het dit al ad nauseam verduidelik, maar hier is die refrein weer: Diewenner moet die ander in sy klasbaie ver uitstof om te kan wen. nAudi A3 moet dus soveel beter as(byvoorbeeld) n BMW 1Reeks weesas wat n Ford Fiesta (byvoorbeeld)beter is as n VW Polo. Verder moetdie wenner uitnemendheid in die motorbedryf verteenwoordig.Die kompetisie word deur Wesbank

    aangebied en die wenner word op die aand van 19Februarie aangewys. Hy staan bekend as 2014 seMotor van die Jaar.Die meeste van hierdie finaliste sal van vandag

    tot 27 Oktober by die Johannesburgse Motorskou(JIMS) te siene wees, saam met ander opwindende produksiemodelle en konsepmotors. Blaai nabladsy 6 en 7 om te sien wat daar gebeur en omaan ons JIMSkompetisie deel te neem. Justus Visagie@ryveilig en @RapportInRat op Twitter

    InRat se Citrontjie het tot dusvern maklike lewe gehad en daaromhet ek besluit om hom op n inte-ressante uitstappie te neem. Na nplek waar hy dalk n avontuur of tweekan beleef: Lesotho, die land van ber-ge en wreldklas bergpasse.Ek het hom met laeswaeldiesel

    (50 dpm) volgemaak en die N1 uit dieKaap gevat na die Lesotho Sky, nbergfietswedren waar ek moes fotosneem. Kort n die Paarl kry Citron sekind sy eerste toets op die Dutoits-kloofpas. Die kwik val van 10 C navriespunt. Sneeuvlokkies dwarrel enkom tot rus op die teer. Nou pak ekdie draaie versigtig aan, maar besefgou di mannetjie is nie bang nie ensy knortjor-hantering op die bevrorepas verras. Net daar, net 100 km vanons vertrekpunt, besef ek die stuur sedirekte gevoel praat met my. En Frans-man of nie ons praat dieselfde taal.Die pad word lank en slap en die

    sonnige Karoo verwelkom ons metskilderagtige wolke. Die snelheidsbe-

    heerstelsel werk soos n droom enhou die naald op 125 km/h, wat diegemiddelde brandstofverbruik laatdaal tot 4,5 liter/100 km.By die Lesotho-grenspos verkyk

    mense hulle aan die persdak manne-tjie. Ek verstaan hoekom. Van elkehoek gesien is die DS3 vir my beeld-skoon. Voor is dit die kamma-luginlateby die LED-liggies wat my aandag treken dit laat die motor brer en stewigerlyk. Dan is ek gek oor sy swart-en-blink allooiwiele en hoe hulle lyk wan-neer hulle draai. Die ruite wat vanweerskante aaneenlopend tot agterkrul rond di motorkunswerk af. Ek isnog altyd n aanhanger van Fransemotorontwerp en die DS3 het dit her-bevestig.Ek ry uit die hoofstad, Maseru, en

    volg my GPS na my eindbestemming,Ramabanta. Daar is berge so ver soos

    die oog kan sien en die mense is gaafen behulpsaam. Daar is seuntjies watmet hul donkies loop of tuisgemaaktesokkerballe skop, oupas wat met osseploeg dat die stof so trek en ek in myFranse motortjie met Bob Dylan watdeur Bluetooth van my selfoon speel.Hoendervleis was dus op die spys-kaart.N vier dae is ek terug in Kaapstad

    2 680 km het nog nooit so maklik ge-voel nie. Ek en my nuwe Fransevriend neem afskeid.My o soek heeltyd na ander DS3s

    op die paaie, maar ek sien min. Nouvra ek myself twee vrae: Hoekom be-soek so min mense die hart van Suide-like Afrika? En hoe lank gaan dit neemvoordat mense besef Citron het nwenresep in die DS3 en dat die mees-te van die kritiek teen Franse motorsnie meer geld nie? Desmond Louw

    RevFest Justus Visagie

    Daar is iets wat wetsgehoorsame Suid-Afrikaners meer senuagtig maak as dieCurriebeker-eindstryd, e-tol en die jaarliksestakingseisoen: Ons belastingseisoen.Tussen al die papierwerk en syfers deur

    moet daar ook noukeurig boekgehou wordvan die afstand wat n mens vir werkdoel-eindes ry, sodat Jan Taks n bietjie gelddaarvoor kan terugbetaal. Gelukkig het onsnou n oulike hulpmiddel om hierdie pro-ses minder pynlik te maak, genaamd LittleLogbook.Di klein GPS-gegronde toestelletjie prop

    by jou motor se 12 V-kragpunt in en boudan rekord op van die motor se gebruik:wanneer jy waar gery het, sowel as jousnelheid op enige gegewe tydstip. Prophom weekliks in by jou rekenaar se USB-poort, en al daardie inligting word beskik-baar gestel. Die sagteware wys die ritte opn digitale kaart, met behulp van GoogleMaps, en die gebruiker moet dit dan merkas werkgebruik of persoonlike rit. Die sag-teware skep dan n dokument wat saammet jou belasting-dokumente aan die SAIDgestuur word as bewys van werkgebruik.Die Little Logbook is nie net nuttig vir

    belastingdoeleindes nie. Omdat hy snel-heid ook opteken, is dit n baie gerieflikemanier om te bepaal hoe vinnig jou motorbestuur is en waar nuttig om te kyk ofspoedbeperkings oortree is, en of verbodegebiede besoek is. Ons sal in n volgendeuitgawe van InRat meer vertel oor hierdietoestelletjie, maar as jy dadelik meer wilweet, besoek www.littlelogbook.co.za.

    Minderpyn vanJan Taks

    Ons Citron DS3 diesel se verbruik was 5,5 liter/100km (18,2 km/liter). Onsvermoed die bestuurder se regtervoet was n bietjie swaar | FOTO: DESMONDLOUW

    OnsRyding Citron DS3 diesel

    As jy altyd na die volmaakte foto streef, moetjy Canon se jaarlikse Canon Expo by dieSandton-konferensiesentrum bywoon. Hier kan jylesings deur suksesvolle fotograwe bywoon, diejongste Canon-produkte sien en teen skouprysekoop. Daar sal ook kompetisies aangebied word,met Canon-pryse op die spel. Hou die webtuistewww.csaexpo.co.za dop vir aankondigings. Dieekspo duur van 29 November tot 1 Desembervan 10:00 tot 18:00. Toegang is gratis. Canon isn borg van ons JIMS-kompetisie.

    Kameras te kiesen te keur

    Moenie die Canon Expo misloop nie.

    Fransman gaan berge toe

  • 20 Oktober 2013 InRat 3| | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | |